Sean Penn het die Oscar gewen vir beste akteur vir sy rol as 'n eerste-in-sy-soort homoseksuele politikus in die film "Milk."
Dit was die 48-jarige se tweede beste-akteur Academy-toekenning na sy wen in 2003 vir die drama "Mystic River."
Britse ster, Kate Winslet, het dit uiteindelik die sesde keer gelukkig getref by die Oscars, toe sy die beeldjie gewen het vir beste aktrise na vyf vorige nominasies waarin sy nie die gesogte toekenning kon wen nie.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





