praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:03:20:40 PM GMT

Jy is hier: Tegnologie Wetenskap Wetenskaplikes beweer hulle het universele skenkersbloed gevind

Wetenskaplikes beweer hulle het universele skenkersbloed gevind

E-pos Afdruk PDF
Wetenskaplikes van 'n Amerikaanse firma het die moontlikheid geskep om 'n onbeperkte hoeveelheid bloed vir oortappings beskikbaar te hê.

Hulle beweer dat hulle 'n groot aantal rooibloedselle vanuit menslike embriostamselle geskep geproduseer het.

Robert Lanza van Advanced Cell Technology sê perke op die voorraad bloed kan potensieel lewensgevaarlike gevolge vir pasiënte met grootskaalse bloedverlies hê.
 
{mosbanner:id=7,9,10,13,24,35,38,53} 

Ebriostamselle verteenwoordig 'n nuwe bron van selle wat oneindig vermeerder en uitgebrei kan word.

Die identifisering van 'n stamsellyn met die O-bloedgroep sou die produksie van universeel aanpasbare skenkerbloed moontlik maak aangesien die O-bloedgroep 'n universele tipe is.

blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: