06:56:53 'n Lid van die Koninklike Aardrykskundevereniging beweer dat mense hoegenaamd nie uit Afrika afkomstig is nie. Swartes, wittes en Asiërs stam volgens hom van verskillende aapvoorouers af.Lucy: dalk nie ons voorouer?
Akhil Bakshi, met die ondersteuning van Indié se eerste minister, beweer dat Negroïdes, Kaukasiërs en Mognoloïdes nie net aparte rasse verteenwoordig nie, maar aparte spesies van verskillende kontinente.
Bakshi het die Gondwanaland-ekspedisie van Indië na Suid-Afrika in 2006 gelei.
Professor Lee Berger, 'n paleoantropoloog van Wits, sê Bakshi is geheel en al verkeerd omdat ras 'n kulturele konstruk is en nie 'n biologiese werklikheid nie.
Biologiese rasseonderskeidings is in 2003 van die Amerikaanse nasionale medisynebiblioteek verwyder.
Bakshi, wat 'n invloedryke figuur in Indië is, sê sy sienings mag as polities onkorrek gesien word.

| < Vorige | Volgende > |
|---|