Japan gaan begin om sy beursiefone aggressief oorsee te bemark.Beursiefoon, met Edy-ontvanger waardeur die transaksie verwerk word
Ondanks vooruitgang het die land misluk om selfone, koordlose toerusting en mobiele dienste buite Japan gewild te maak.
Die beursiefoon berus op 'n klein rekenaarskyfie genaamd FeliCA wat in elke selfoon ingebou is ten einde kontantlose betalings te maak.
FeliCa is deur Sony ontwikkel.
Ander tegnologie wat Japan hoop om oorsee te bemark is meer futuristies, soos vierdegenerasie-koordlose toerusting.
| < Vorige |
|---|





