praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:03:20:40 PM GMT

Jy is hier: Sport Swem Natalie du Toit sal geskiedenis maak

Natalie du Toit sal geskiedenis maak

E-pos Afdruk PDF
Natalie du Toit sal geskiedenis maak deur aan die Olimpiese en Paralimpiese spele in Beijing deel te neem.

Du Toit het verlede maand vir die Olimpiese spele by die wêreldkampioenskap in Seville gekwalifiseer.

Moss Mashishi, die president van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee sê dit is 'n geweldige prestasie.

Hy sê dat Suid-Afrika op die wêreldkaart geplaas het met haar prestasies en dat hy algehele vertroue het dat sy haar beste vir haar land in beide items sal lewer.

Die swemmer het haar been in 'n motorongeluk in 2001 verloor.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: