Engeland se krieketspan dit weereens reggekry om vas te byt vir 'n gelykopuitslag teen die Proteas op Nuweland, nadat die Suid-Afrikaners belowend gekolf het. Teen uitskeityd was die Engelse op 296 - 9.
Hulle kan nou nie die reeks meer verloor nie al sou Suid-Afrika die laaste toets wat op 14 Januarie in Johannesburg begin, wen.
Engeland het reeds 'n 1 - 0 reeks-voorsprong.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





