Skaars was my rubriek Bantoe-bewind moet onmiddellik eindig geplaas of daar was reaksie op die Praagforum. Die mening is geopper dat my analise oor stedelikes se onvermoë om teen die regime te mobiliseer verkeerd is. Ook is gese dat my siening dat die Boere die Afrikaneradel verteenwoordig nie korrek is nie.
Nou ja, al is mens nie altyd gaande oor kritiek nie moet sulke insette verwelkom word. Dit mag immers nie oor die skrywer se ego gaan nie, maar wel oor die waarheid. Hoe beter ons ons werklikheid begryp, hoe meer mag plaas dit in ons hande. Waarskynlik was my analise naïef, maar terselfdertyd dink ek dat my verklaring beter gekontektualiseer behoort te word.Soos in ’n vorige skrywe, is dit my mening dat landelike Afrikaners oor ’n beter sin van gemeenskap as stedelikes beskik. Ook hul grondeienaarskap, wat nou bedreig word, maak dat Boere ’n besonderse realiteit het wat daadwerklike handeling gaan vereis. Diegene wat my kritiseer, verstaan ook verkeerdelik dat my siening van die boeregemeenskap as onderskrywing vir georganiseerde lanbou dien. Dit is natuurlik nie waar nie; meermale het ek al die standpunt geuiter het dat landbou-organisasies in eie belang tot nadeel van die boeregemeenskap optree.
Nogtans verdien my kritici se argumente lof. My negatiewe beoordeling van stedelikes se morele vermoë om teen die regime te mobiliseer, is tereg gekritiseer. Binne dieselfde week wat ek hierdie oordeel gefel het, is my analise ten opsigte van stedelikes ten minste ten dele verkeerd bewys, en dit is verblydend.
Die Lynnwood-gemeenskap se eensydige padblokkades kom as ’n verfrissende gebeurtenis in ’n tyd wat mens bitter min rede het om positief oor ons volk se toekoms te voel. Amper ’n jaar gelede het Bok van Blerk die gevoel van ’n nuwe Afrikanerselfversekerdheid uitgedruk, maar ongelukkig het Bok se eie gebrek aan selfversekerdheid die opwinding wat gevolg het sonder verdere uiting gelaat. Bok wat nie die moed gehad het om die liedjie „De La Rey“ se nasionalistiese strekking gestand te doen nie het onder die eerste druk, wat veral deur die media toegepas is, gou die bewering dat sy „De la Rey“-liedjie na die Afrikaner se huidige situasie verwys, verwerp en agter die NSA-vlag gaan wegkruip. Die ruggraatlose Bok se koue-pampoen-vrees het die volksgevoel onder sy ondersteuners in ’n mate laat taan, terwyl Bok se gierigheid hom baie gou genoop het om nog ’n „Afrikaner-nasionalistiese“ liedjie die lig te laat sien. Bok is ’n groot teleurstelling, maar wat belangriker is, is dat dit blyk dat ons mense ten einde laas deur realiteite gemobiliseer word eerder as deur onegte en geldgierige „kustenaars“.
Vandeesweek het Lynnwood se handeling teen die wense van die Bantoe-bestuurde „metroraad“ as ’n welkome aanmoediging vir alle blankes gedien. Hierdie was nie die emosiebelaaide euforiese handeling van ‚’n kamma-nasionalistiese kunstenaar se openbare optrede nie. Nee. Uit die geledere van welgestelde hoër-middelklasvoorstedelikheid het ’n selfversekerde teenkanting teen die regime opgeklink. Geen trompetgeskal of leuenagtige nasionalistiese brawade nie, net ’n omomwonde selfversekerde „nee“. „Nee, ons sal nie die blokades wegneem nie en as julle (polisie) daaraan raak sal ons julle die stryd aansê van die howe tot die strate.“ Dit is magsvertoon! „Julle los dit, of...“ ’n Stelling gevolg deur ’n dreigement van handeling. En, wat gebeur? Die polisie is druipstert daar weg. ’n Groep voorstedelike blankes ontwikkel die moed om te sê „Nee!“ en die magtige ANC-polisie verkrummel in die aangesig van blanke selfversekerdheid.
Hoewel ek geweldige bewondering vir die boere se „groenlig“-inisiatief het, sowel as hul meer onlangse pogings om onwettige immigrante te arresteer, moet hulle nog die durf toon wat hierdie groepie voorstedelikes bewys het en sê: „Raak julle net aan ons plase, dan...“ Die Lynnwooders het in die aangesig van moontlike arrestasie weens ’n onwettige handeling (die blokkade is nie goedgekeur nie) gesê: „Raak net daaraan...“
Dit is werklik my hoop dat dat ander buurte in Pretoria (en sommer landwyd) dieselfde eensydige handeling sal volg. Smee die yster terwyl dit warm is! Laat die Bantoes verkrummel...
Dit is belangrik dat Lynnwood sal moed hou en nie ingee nie.
Ek sê dankie Lynnwood! Baie, baie dankie! Julle het bewys wat vele van ons nog altyd geweet het, nl. dat die Bantoe geen werklike mag het nie.
Lank lewe Lynnwood!
Lank lewe Pretoria!
| < Vorige | Volgende > |
|---|





