09:01:21 Sinvolle gesprekke rasselangs is onmoontlik in Suid-Afrika en een van die onverwagse redes het as’t ware oorgroot skoene, 'n woer-woerstrikdas en 'n rooi neus aan: Die algehele, lamlendige onvermoë van ander rasse en selfs ander blanke taalgroepe om 'n goeie, standhoudende skelnaam vir die Afrikaner uit te dink. Daar was al pogings, ja, maar niks waaruit die gif nie verdamp het nie.
Die naam “Boer” was selfs eers 'n kwetswoord. Die Xhosas, byvoorbeeld, het die woord gevat, hom liederlik gebuig en vir ons as “mamparra” teruggegee. (Die Sunday Times het heel selfvoldaan die kat lustig aan die stert rondgeswaai... en 'n komieklike padda aangebring by hulle “Mamparra van die Week”-rubriek.) Die woord “Boer” het aanvanklik 'n veel venyniger inhoud as bloot akkerbouer of vee-eienaar bevat.
Dit was gelaai met die betekenis van stuurse, dikwels ongeletterde, nougesette rowweling. Dit was 'n nuttige brandnetel om die sogenaamdes mee te looi... as hulle net wou saamwerk. Maar hulle het nie teruggedeins van die benaming of hulle hande histeries ten hemele gegooi nie. Hulle het die naam eerder aangegryp, hulleself daarmee beskryf en toe voortgegaan om die naam in te kleur met veelbenyde eienskappe soos trots, dapperheid, skranderheid, uithouvermoë, medemenslikheid en hartlikheid – kenmerke wat deesdae met die Afrikaner vereenselwig word.
Daarmee het die Boer 'n koeëlvaste waarheid bevestig: Dis nie die naam wat die persoon vorm nie maar die persoon wat betekenis aan die naam gee. In die weermag het ek 'n Afrikanertroep gesien wat homself voorgestel het as 'n Plank (“Plenk” soos die Souties dit uitgespreek het, was hulle gunstelingskelnaam vir 'n Afrikaner wat hulle tradisioneel as dof, verstar en met bekrompe horisonne gesien het.) Maar daarna het hy, stroopsoet, voortgegaan om hulle menings te probeer uitlok oor sulke obskure onderwerpe soos die Brahms-Wagner-omstredenheid, die nasciturus-fiksie in moderne regspraak, Hamlet se worstelinge as dapperheid of lafhartigheid, die vyf punte van Calvinisme, wie John Galt werklik is en Decartes se “cognito ergo sum”-stelreël... sonder sukses.
Die feit dat hy nie net elke redenaars- en vasvrakompetisie daarna gewen het en as soort van 'n wandelende ensiklopedie, mediese handleiding, regsbiblioteek en berader opgetree het nie, maar ook opgeruimd onder druk gebly het en later in Angola kalm gereageer het onder vuur, het die Souties nie verhoed om na hom as 'n Plank te verwys nie. Maar dit was nou 'n woord wat hulle met 'n sekere besitterstrots aangewend het. Hulle het, kortom, gespog met “hulle” Plank en wee die buitestaander wat neerhalend oor hom sou wees. Hierdie troep het vir ewig die manier hoe hulle na Afrikaners – Planks – gekyk het, verander.
Hierdie beginsel – dat 'n mens betekenis aan die naam gee en nie andersom nie – is nie een wat posgevat het onder liberale blankes of onder die swart bevolking nie. Moord, verkragting of bloedskande is nie misdade wat hoegenaamd dieselfde gebelgdheid ontlok as die gebruik of selfs net verwysing na die woord “kaffer” nie.

'n Eeu gelede was hierdie 'n neutrale woord; bloot 'n naam vir die swart ras. Mohandas Ghandi, die hoogste god in al wat 'n wimperfladderende liberalis se Pantheon is, het in 1904 nog bitter in die pers gemor oor die “Kaffirs.”
Later het die woord egter blykbaar 'n betekenisverskuiwing ondergaan en dui nou, in die gemoed van swartmense, nie meer bloot hulle ras aan nie. Dit het nou die inhoud van iets soos “onnosel, lui, dierlike barbaar deurtrek met basiese welluste". Beskryf dit alle swartmense of selfs swartmense oor die algemeen? Natuurlik nie! Maar dit beskryf Idi Amin, byvoorbeeld.
Dit word toenemend moeilik om 'n naam, enige naam, te mag gebruik om swartmense se ras te identifiseer. Ander name waarvan die temperatuur geneem en wat as te koorsig beskou is, sluit “Inboorlinge,” “Bantoes,” “Naturelle” en die lompspeelse “Plurale” in. Tim du Plessis, Rapport se ontgogelde liberale redakteur, kou juis verlede Sondag sy binnewang oor die krisis of ons van “swartmense” mag praat of eerder “swart mense” moet sê.
Hy was nie die enigste rubriekskrywer wat dié naweek oor rassisme en “nie-rassigheid” getob het nie. Chris McEvoy is een van daardie selfvoldane liberalistiese Engelse meningskrywers wat nog nie besef dat sy wit vel soos 'n neonlig buite die laer skyn nie. (Hy maak byvoorbeeld protes oor misdaad af as die “lugaanvaltipe, neulerige gekerm” van wit stedelinge.) In 'n hele rubriek oor die woord “kaffer,” skryf hy nie een keer die woord uit nie. Hy dui dit nie eers aan as die gebruiklike, saggiesknor “k-woord” of “k****r” aan nie; hy praat van die “K-bom".

Dit, skryf hy, is ontwerp om swartmense “uit te haal” terwyl dit “die geboue wat hulle gemaak het, ongeskonde laat". Nee, ek speel nie. N24 het dié lawwe trapsel op hulle webwerf gepubliseer.
Dit kan nie wees dat hy besef het hoe breingevries dié stukkie filosofie van hom is nie, anders sou hy dit bloot uitgevee het. Nadat hy egter in die rondte gebrom het soos 'n vlieg in 'n Oros-plassie, en wasemrig gefantaseer het oor sulke eklektiese gedagtes soos dwelms, kodewoorde, troglodiete en die vreugde daarvan om 'n seksimplement vir 'n bejaarde grootmoeder vir haar verjaarsdag te gee, flerts hy teen die stroom van sy eie argument in. Nou is die woord nie meer ontwerp om “swartes” mee “uit te haal nie". Die ontstaansdoel is nou nie meer ter sprake nie. Dit maak nie saak waarvoor iets ontwerp is nie, beduie hy. Wat belangrik is, is waarvoor dit aangewend word. 'n Krieketkolf is gemaak om 'n “klein leerbal oor 'n oorgroot veld rond te klits” maar bloot as gevolg daarvan is dit nie aanvaarbaar om iemand daarmee oor die kop te klits nie, redeneer hy.
Ai. Dit is nie witmense wat die aanwending van die woord verander het nie. Hulle het dit deurgaans bloot gebruik om die swart ras aan te dui. Dit was swartmense wat van die woord “kaffer” as’t ware die krieketkolf gemaak het waarvan McEvoy praat en dit is húlle wat die kop hou om daarmee geslaan te word.
McEvoy reken die woord verval toenemend in onbruik maar dis net omdat hy homself toegespin het in sy eie snoesige wêreld; as’t ware sy motorvenster teen die waarheid opgerol het soos hy maak om straatbedelaars te ontmoedig. Hierdie woord is besig om veld te wen, toenemend en vinnig. Die rede daarvoor is te vind in die wortel van swartmense se beswaar teen die benaming en dit is: Minagting.
In 1994, en omtrent dwarsdeur die Mandela-era en selfs daarna, het blankes nog die nuwe gedagte van swart voortreflikheid ondersteun en het die woord “kaffer” sy weg na die argief begin vind. Maar deesdae, met 'n hernude besef van presies hoe lamlendig, onnosel, vraatsig en verroestend swartmense met die stuur van die land in hulle hande te werk gegaan het, is daar nuwe skeptisisme oor die bekwaamheid van swartmense en 'n hernude agterdog oor hulle motiewe. En die woord “kaffer", helaas, is besig om nuwe asem te skep.
MvEvoy stel darem 'n daadwerklike oplossing voor, nie een van daardie newelrige, edelagtige maar onhaalbare skimidees so geliefd onder linkse hoepels nie, maar iets prakties en haalbaar. Dit is 'n voorstel wat hy, helaas, blykbaar nie die ghoene voor het om tot die logiese einde daarvan aan te beveel nie.
Swartmense, sê hy, moet die angel uit die woord “kaffer” trek deur dit self te gebruik. Hy demonstreer dit aan hand van die voorbeeld van die swart Amerikaanse komediant, Richard Pryor, wat die skelwoord “nigger” as deel van sy komediesketse begin gebruik het. Deesdae is dit 'n alledaagse woord in die ghettolewe van swart Amerika en spoel selfs oor in die hoofstroom in.
McEvoy laat egter na om te noem dat dieselfde swartmense wat in die dwelmbendekultuur van mekaar as “niggers" praat, hulle ma’s en vrouens “tewe” noem en hulle vriende “moederbeslapers". (Laasgenoemde woord preuts en met 'n kopknik in Anton Prinsloo se rigting vertaal.) Voorts weet hy blykbaar nie dat die woord “kaffer” wel 'n verbruikerslewe onder township-swartes het nie. Voetbalbaas Irvin Khoza het dit hoeka vroeër vanjaar teenoor 'n swart joernalis gebruik en ons weet hoe dít vir hom uitgewerk het.
Maar McEvoy is nie verkeerd nie. As swartmense begin om die woord self te gebruik, en nie net in hulle eie monde te neem nie maar om aan te dring dat ander rasse ook so na hulle verwys, is die krieketknuppel uit hulle teenstanders se hande geneem.
As hulle sou voortgaan en dié naam met onderskeiding, prestasie, produksie, trots en passie vul, sal “kaffer” 'n naam wees wat met trots gedra word en waarna ander rasse en nasies aspireer.
Presies soos die naam “Boer".
Intussen, kan iemand asseblief 'n standhoudende, diepstekende skelnaam vir blanke Afrikaners uitdink? Dis darem nie regverdig dat 'n eenvoudige woord wat met 'n “k” begin vir swartmense alleenreg gee op soveel hoogheilige verontwaardiging nie.
| < Vorige | Volgende > |
|---|