praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Woensdag, 10. Maart 2010

Bygewerk op:02:57:57 PM GMT

Jy is hier: Rubrieke
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 

Rubrieke op praag.co.za

  • Pieter Oosthuizen ( 6 Artikels )
  • Dirk Uys ( 11 Artikels )
    Dirk Uys skryf ook op die woernaal Afrikanerperspektief.
  • André Alkema ( 2 Artikels )
  • Rubriekskrywertreffersparade ( 1 Artikel )

    Ons weeklikse treffersparade van die gewildste rubriekskrywers in Afrikaans! Alle rubriekskrywers met gepubliseerde statistieke oor trefslae kom in aanmerking.

  • Jelleke Wierenga ( 11 Artikels )

    Jelleke Wierenga woon op Montagu in die Wes-Kaap. Sy het die graad B.A. (Hons.) Kommunikasiekunde aan die Potchefstroomse Universiteit behaal. Sy is ‘n vryskut-taalpraktisyn en doen onder meer kopieskryfwerk, vertalings, boekredigering en boekuitleg. Sy het voorheen by Beeld, Sarie, Juta en die WNNR gewerk.Sy het ‘n hele klompie Afrikaans-handboeke op haar naam, het ‘n kinderverhaal gepubliseer, asook ‘n kortverhaal wat in verskeie bundels opgeneem is. Van haar gedigte is in Nuwe stemme 2, Karapaks, As die son kom oogknip en Woordreise gepubliseer. Haar debuutbundel, Bloot mens, het onlangs verskyn by Protea Boekhuis.

  • Jared Taylor ( 1 Artikel )
  • JH du Toit ( 7 Artikels )
  • Johann Wingard ( 41 Artikels )
  • Jaap Steyn ( 4 Artikels )
  • Susan Combrinck ( 3 Artikels )
  • Sokrates de Wet ( 3 Artikels )
  • Johan Combrinck ( 16 Artikels )
  • Christo Landman ( 27 Artikels )

    Christo LandmanChristo Landman se rubrieke.

  • Gerhard Lourens ( 1 Artikel )
    Gerhard Lourens se rubrieke.
  • Thys Human ( 6 Artikels )
    Thys Human se rubrieke
  • Gideon Meiring ( 1 Artikel )
    Gideon Meiring is voorsitter van TLU-veiligheid.
  • Jeanette Koekemoer ( 21 Artikels )
    Jeanette Koekemoer se rubrieke.
  • Anton Barnard ( 122 Artikels )

    Anton Barnard het 'n Meestersgraad aan Tukkies behaal. Hy werk as 'n demografiese statistikus en rekenaarkonsultant in Johannesburg, maar woon in Centurion. Van sy bydraes verskyn ook gereeld op LitNet.

  • Vlad du Plessis ( 40 Artikels )
    Die Rubrieke van Vlad Du Plessis.
  • Maretha Davel Joubert ( 2 Artikels )
    Maretha Davel Joubert is 'n musiekonderwyseres in Skotland.
  • Piet Kotzé ( 3 Artikels )

    Piet Kotzé beskik oor 'n doktorsgraad in die regte wat hy destyds in Leyden, Nederland verwerf het. Hy praktiseer as prokureur in Pretoria.

  • Koos Malan ( 1 Artikel )
    Koos Malan is 'n regskenner van Pretoria.
  • Dan Roodt ( 144 Artikels )

    Dan RoodtDan Roodt het aan Wits en aan die Universiteit van Parys gestudeer, onderskeidelik in die letterkunde en die filosofie. Hy is die stigter van PRAAG en die skrywer van, o.a. Om die waarheidskommissie te vergeet, Moltrein en Scourge of the ANC. Sy mees onlangse boek is Aweregs.

  • Karin Roodt ( 16 Artikels )
    Karin Roodt se Rubrieke.
  • Joseph Secreve ( 37 Artikels )

    Joseph Secrève is gebore te Roodepoort op 21 November 1973. Hy was op Laerskool Roodepoort-Wes en het gematrikuleer aan Hoërskool die Adelaar in Witpoortjie in 1991. Daarna is hy RAU toe waar hy 'n B.A.- (Geesteswetenskappe) graad behaal het, met hoofvakke sielkunde en sosiologie in 1995. In 1997 behaal hy die graad B.A. (Honneurs) in sielkunde aan dieselfde universiteit. Sedert 1998 woon hy in Nederland waar hy 'n rukkie gewerk het en hy is tans 'n paar maande weg van sy doktoraal in sosiale sielkunde aan die Universiteit van Amsterdam. Daarnaas is hy 'n ongeneeslike boekwurm en beywer hy homself vir die taalstryd om die behoud van Afrikaans.

  • Johann Theron ( 8 Artikels )
    Johann Theron is 'n kommunikasiekundige.
  • Buks van Rensburg ( 34 Artikels )

    Buks van Rensburg is 'n Vrystaater van geboorte en tans professor in Wiskunde aan York-universiteit in Kanada.

  • Gustav Venter ( 36 Artikels )
    Gustav Venter se Rubrieke.
  • Meshack Mabogoane ( 1 Artikel )
  • Herman Toerien ( 22 Artikels )
  • L.I. Bertijn ( 2 Artikels )