Suid-Afrikaners wat êrens in hul lewe in die Verenigde Koninkryk woonagtig was, het almal hulle gunsteling vakansieplek op daardie modderige eiland met sy ryke verskeidenheid aan mense en die natuur. Myne is die Mere-distrik in Cumbria, veral in die laatsomer, as al die bome met die wonderlikste herfskleure geverf is.
Reiswenke
Grasmere, juweel van die Mere-distrik
Nieu-Seeland is w?reld se beste vakansieplek

Milford Sound is ʼn fjord in die suidweste van Nieu-Seeland met ʼn pragtige omgewing en berge waarvan reisigers hou. Queenstown is veral gewild weens die “ekstreme sport” wat mens daar kan beoefen. Philipsburg op Sint-Maarteneiland beklee die derde plek op die lys van honderd gewildste bestemmings ter wêreld.

Reiswenke






