Eugene Terre'Blanche se broek is wel nadoods afgetrek, wat die homoseksuele smeerstorie wat sedert Saterdag deur koerante versprei word, weerlê. Volgens 'n polisieman wat die bewysstukke in die saak vervoer het, kan hy "onomwonde sê dat daar geen kondoom in daardie huis gevind is nie".
Foto's van die lyk toon dat daar slegs bloed op sy broek en hemp was, maar nie op sy skaamdele nie, wat bewys dat sy broek eers ná sy dood afgetrek is.
Intussen borduur die gedrukte media lustig voort op die homoseksuele tema.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





