‘n Topamptenaar in die ANC is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van drank bestuur het, berig iol.
Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, Donderdagoggend op die N2 deur lede van die Stad Kaapstad se geheime owerheid, die sogenaamde Ghost Squad, gevang.
Mthembu het glo nie volkome beheer oor die voertuig gehad nie en is deur die Kaapse spoke afgetrek.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





