praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:06:32:01 AM GMT

Jy is hier: Nuus Suider-Afrika Steeds geen ooreenkoms in Zimbabwe

Steeds geen ooreenkoms in Zimbabwe

E-pos Afdruk PDF

06:35:24 Daar lê steeds struikelblokke in die pad van 'n oplossing vir die Zimbabwiese dooiepunt.

'n Suid-Afrikaanse amptenaar na aan die onderhandelings het gesê twee van die hindernisse is of Mugabe die reg sal behou om ministers aan te stel en hoe lank 'n oorgangsregering aan bewind sal bly.

Tsvangirai het Sondag in 'n koerantonderhoud gesê dit was beter om teen ooreenkoms te hê nie as 'n slegte ooreenkoms.

Die SAOG-troika oor veiligheidsaangeleenthede, Angola, Tanzanië en Swaziland, sal voortgaan om met die leiers van Zimbabwe te beraadslaag om 'n spoedige oplossing te vind, het Mbeki gister gesê.

blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: