Die adjunkminister van finansies Jabu Moleketi het gesê die ekstra koste sal deur die gasheerstede en deur die belastingbetaler gedra moet word.
Die oorbesteding is die gevolg van stygings in igevoerde toerusting, staal, oliepryse, die wisselkoers en ontwerpkompleksiteite.
Die regering praat met die Ontwikkelingsbank van Suid-Afrika en gasheerstede oor 'n pakket wat dié nuwe finansiële las sal aanspreek

| < Vorige | Volgende > |
|---|