praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Sake SA-petrolpryse daal

SA-petrolpryse daal

E-pos Afdruk PDF
Die prys van petrol daal vannag met tussen 5 en 6 c per liter.

Die prys van 93 oktaan petrol daal met 6 c per liter. 'n Liter 95 oktaan loodvrye petrol sal 5 c per liter goedkoper wees.

Die prys van diesel daal met 20 c per liter.

Peter Noke, 'n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Petroleum-kleinhandelaarsvereniging, sê die rand-dollar wisselkoers en die internasionale olieprys was gunstig oor Desember, wat dié daling tot gevolg het.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: