praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Friday, 10. February 2012

Bygewerk op:05:30:08 AM GMT

Jy is hier: Nuus Internasionale nuus SA-sending na Viëtnam

SA-sending na Viëtnam

E-pos Afdruk PDF

'n Hooggeplaasde afvaardiging van Suid-Afrika besoek tans Viëtnam. Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ebrahim Ebrahim is deel van die Suid-Afrikaanse sending.

Dié afvaardiging is in Viëtnam vir die tweede Afrika/Viëtnam-forum.

Die forum begin Maandag in Hanoi en duur tot Donderdag. Die tema is "Samewerking tussen Afrika en Viëtnam vir Volhoubare Ontwikkeling".

'n Woordvoerder van die departement sê die regering is  verbind tot suid-tot-suid handel. Viëtnam is Suid-Afrika se vyfde grootste handelsvennoot in die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Lande.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: