praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Friday, 10. February 2012

Bygewerk op:05:30:08 AM GMT

Jy is hier: Nuus Internasionale nuus Geen oorlewendes in Pakistanse lugramp

Geen oorlewendes in Pakistanse lugramp

E-pos Afdruk PDF
Al 152 passasiers en bemanningslede wat aan boord die vliegtuig was wat Woensdag naby Islamabad, Pakistan se hoofstad, neergestort het, is dood, het 'n beampte gesê. 

Twee Amerikaners was onder die slagoffers, het 'n woordvoerder van die Amerikaanse ambassade gesê. Hy het geen verdere besonderhede gehad nie.

"Daar is geen oorlewendes nie. Ons glo almal is dood. Ons is besig om die oorskot van die lyke uit die wrak te haal," het Imtiaz Elahi gesê.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: