praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Internasionale nuus Mediabesteding in Nederland af

Mediabesteding in Nederland af

E-pos Afdruk PDF

Mediabesteding in Nederland het verlede jaar met 3,1 persent afgeneem, aldus Nielsen Media.

Dagblaaie se besteding het ongeveer onveranderd gebly, maar tydskrifte wat op die algemene publiek gerig is, se besteding het met 16 % afgeneem, en vaktydskrifte met 20 %.

Dié bevinding, gebaseer op advertensie-inkomstes, is effens verrassend aangesien die indruk oor die algemeen geskep word dat dit dagblaaie is wat teen die inligtingsvloei op die internet noustrop trek. Die internet se advertensie-inkomste het juis met 9 % afgeneem.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: