praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Internasionale nuus Obama se geboortesertifikaat

Obama se geboortesertifikaat

E-pos Afdruk PDF
'n Regter in Georgia in die VSA het beveel dat president Barack Obama in die hof verskyn hierdie week om te bewys of hy as 'n Amerikaanse burger kwalifiseer om president te wees aangesien hy nie in die VSA gebore is nie.

Dit is die jongste saak deur die sogenaamde "birther" beweging wat sê Obama is oorsee gebore en nie in die VSA nie.

Hoewel dit is onduidelik is of 'n hof 'n sittende president kan dwing om in 'n hof te verskyn, het Georgia se adjunkhoofregter Michael Malihi 'n mosie deur die president se regshulp geweier om 'n dagvaarding wat vereis dat Obama verskyn, nietig te verklaar.

Die klagte is bedoel om Obama se naam van die staat se stembrief in die Maart presidensiële primêre verkiesingsrondte af te hou.

Orly Taitz, 'n Kaliforniese advokaat wat die regsgeding aanhangig gemaak het, het gesê sy verwag dat die president se regspan sy verskyning in die Georgiahof sal beveg, maar deur dit te doen sal hy sy kwesbaarheid ontbloot.

'n Obama-veldtogamptenaar het gesê die saak sal waarskynlik nie voortgaan nie.

"Soos howe regoor die land gewys het, het hierdie saak geen meriete nie en enige pogings om die president se persoonlike betrokkenheid af te dwing sal misluk," het 'n verklaring gelui.

Intussen het birthers dokumente vrygestel waarin die president se geboortebesonderhede duidelik nie so eenvoudig is as wat die Obama-kamp wil voorgee nie.

"Barack Hussein Obama is in die Algemene Hospitaal, Mombasa, Kenia, gebore om 07:21 op 4 Augustus 1961. Vier dae later het sy ma na Hawaii gevlieg en sy geboorte in Honolulu geregistreer as 'n lewende geboorte maar op die sertifikaat is die plek en die hospitaal van geboorte weggelaat."

'n Britse geskiedeniskundige het die koloniale registrateur vir Mombasa in 1961 na slegs 'n paar minute van navorsing opgespoor. Sir Edward F. Lavender is dieselfde amptenaar wat die geboorte in Mombasa geregistreer het.

Die bron is die Kenia Dominion Rekord 4667 van die Australiese biblioteek.

Die bogenoemde dokument waarop die birthers staatmaak is nie 'n gewaarmerkte afskrif van die registrasie van geboorte nie, maar glo die werklike sertifikaat van geboorte.

Die Mombasa se registrateur van geboortes het reeds getuig dat Obama se geboortesertifikaat van die Algemene Hospitaal in Mombasa eg is.

Hierdie afskrif is verkry deur Lucas Smith deur die hulp van 'n Keniaanse kolonel wat onlangs dit direk van die betrokke hospitaal in Mombasa, Kenia, verkry het.

Die plaaslike Moslem Imam in Mombasa, het aan Barack sy naam asook sy Moslem-middelnaam Hussein, gegee sodat sy amptelike naam op hierdie sertifikaat as Barack Hussein Obama II gegee word.

Die ouma van Barack Hussein Obama, onthul die storie van sy geboorte in Mombasa, Kenia, nadat sy ma kraampyne gehad het terwyl sy geswem het by Ocean Beach in Mombasa.

"Sy ma kon nie vlieg nie as gevolg van haar nege maande swangerskap. Dit was 'n warm Augustusdag by die Moslemfees en die Obamas is na die strand toe om af te koel. Terwyl sy geswem het in die see het sy ma kraampyne ervaar en is inderhaas na die Coast Provinsiale Algemene Hospitaal, Mombasa, Kenia, waar Obama 'n paar uur later om 19:21 gebore is op 4 Augustus 1961.

Vier dae later het sy ma na Hawaii gevlieg en sy geboorte in Honolulu geregistreer as 'n sertifikaat van lewende geboorte maar die plek en die hospitaal van geboorte is weggelaat."

Die geboortesertifikaat is eg, sê Keniaanse owerhede en sê dit sal bekragtig word deur 'n forensiese ouditeur. "Ons is baie trots dat Obama hier gebore is."

"Ons het 'n heiligdom vir hom geskep en daar is baie mense wat sy geboorte onthou hier, want hy het 'n wit moeder gehad."

Daar is selfs foto's van sy ouers met hom dadelik na sy geboorte by die Mombasa-hospitaal met die hospitaal in die agtergrond.

Dan is daar voorts 'n registrasiedokument beskikbaar gestel op Jan 24, 2007, deur die Fransiskus Assisi-skool in Jakarta, Indonesië, wat die registrasie van Barack Obama, onder die naam Barry Soetoro deur sy stiefpa, Lolo Soetoro, wys.

Naam: Barry Soetoro
Geloof: Islam
Nationaliteit: Indonesies

Die vraag is nou hoe hierdie Moslemkind, ene Barry Soetoro, (eintlik Barack Obama) met die vreemde nasionaliteit, president van die Verenigde State van Amerika kon word?

Die groep "Amerikaners vir vryheid van inligting" het vroeër afskrifte van president Obama se transkripsies van die Occidental College vrygestel.

Die transkripsie dui aan dat Obama, onder die naam Barry Soetoro, finansiële hulp ontvang het as 'n buitelandse student uit Indonesië, terwyl hy voorgraads by die skool was.

Die transkripsie is vrygestel deur die Occidental College in ooreenstemming met 'n hofbevel van die Hoërhof van Kalifornië.

Die transkripsie toon dat Obama (Soetoro) vir finansiële hulp aansoek gedoen het en 'n beurs vir buitelandse studente van die Fulbright-Stigting se beursprogram ontvang het.

Om in aanmerking te kom vir hierdie beurs moet 'n student aanspraak maak op buitelandse burgerskap. Daar is geen rekord van hom wat ooit aansoek gedoen het vir Amerikaanse burgerskap nie.

Gary Kreep van die Verenigde State Justice Foundation het in 'n studie beraam dat Obama reeds meer as $950.000 van sy veldtogfondse spandeer het in die afgelope jaar met elf regsfirmas in 12 state om die bekendmaking van enige van sy persoonlike rekords te keer.

Kreep het aangedui dat die ondersoek nog aan die gang is, maar dat die finale verslag aan die Amerikaanse prokureur-generaal, Eric Holder oorhandig sal word. Holder het geweier om kommentaar oor hierdie saak te lewer.

Intussen het Google alle verwysings na Obama se kokaïenverslawing verwyder. Obama het self daarna verwys in sy biografie, maar dit is intussen gesensureer.

Pornografiese foto's van Obama se moeder is ook van verskeie webwerwe afgehaal. Sy was op haar dag 'n pornomodel.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: