praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Internasionale nuus 'Geweld' teen swart betogers ontmasker

'Geweld' teen swart betogers ontmasker

E-pos Afdruk PDF

In Nederland woed die rassestryd voort. Nadat praag.co.za vroeër berig het oor die onwettige betoging teen Zwarte Piet, het die swart Surinaamse aktivis, Kitty Balker op YouTube verklaar dat sy met "growwe geweld" en "aanranding" deur die polisie toegetakel is.

Sy is so erg aangerand dat sy steeds pyn verduur, sê sy. Haar bewerings word volgens haar met behulp van filmmateriaal ondersteun.

Dié filmmateriaal wys ongelukkig geen beelde van aanranding en growwe geweld nie.

Interessant is egter beeldmateriaal wat me. Balker se beweringe weerlê.

 

 


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: