praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Afrikaanse nuus US reik uit na bruines

US reik uit na bruines

E-pos Afdruk PDF

Projek Hoop, die Universiteit van Stellenbosch se nuwe plan om meer betrokke te raak by die gemeenskap, gaan die instelling sowat R1,75 miljard uit die sak jaag.

Die projek beoog om die instelling te transformeer tot 'n meer reënboognasietoepaslike en praktiese instelling.

Die universiteit sal sodoende meer betrokke raak by gemeenskappe in die Wes-Kaap, deur uitreikprogramme waardeur hoër onderwys na landelike en arm bruin gemeenskappe geneem word.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: