praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Afrikaanse nuus Polisie kook plaasmoordsyfers

Polisie kook plaasmoordsyfers

E-pos Afdruk PDF

Die polisie se statistiek vir plaasaanvalle en -moorde vir 2008 en 2009 is foutief, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, Donderdag erken.

 Die syfers, 794 plaasaanvalle en 86 moorde, is "per ongeluk" gedupliseer uit die polisie se verslag vir 2006 en 2007.

"Die polisie en die minister betreur die fout," het Mthethwa gesê.

Mthethwa weet nie wat die aantal plaasmoorde en -aanvalle tans is nie, aangesien die polisie sedert 2007 nie meer afsonderlik boekhou nie.

Die algemene geloofwaardigheid van misdaadstatistiek wat in die 2008-'09-verslag verskyn, is in die parlement deur opposisiepartye in twyfel getrek.

 


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: