praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Thursday, 24. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Afrikaanse nuus Naspers verstewig mediamonopolie

Naspers verstewig mediamonopolie

E-pos Afdruk PDF
Drie van RSG se omroepers, Freek Robinson, LiMari Louw en JP Keyter, gaan in Julie by e.tv se nuwe Afrikaanse nuusdiens aansluit, berig die Burger.

Dié nuus sal op kykNET uitgesaai word. Dit sal Naspers se mediamonopolie verder verstewig om 'n TV-nuusbulletin in Afrikaans an te bied.

Die Afrikaanse kykersmark is die mees winsgewende mark.

Robinson, bied reeds Robinson Regstreeks op kykNET aan.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: