praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Afrikaanse nuus PRAAG loods petisie vir Afrikaanse skole in Gauteng

PRAAG loods petisie vir Afrikaanse skole in Gauteng

E-pos Afdruk PDF

Praag het enkele dae gelede 'n petisie ten gunste van die behoud van Afrikaanse skole in Gauteng geloods. Die petisie is op Dr. Dan Roodt se persoonlike woernaal te vinde:

Petisie

Die petisie neem bloot sekondes om in te vul en slegs die naam, van en e-pos van ondertekenaars word vereis.

Hy sal dit aan me. Barbary Greecy, LUR vir onderwys in Gauteng oorhandig en dit baie duidelik aan haar maak dat verdere aanvalle of ondermyning van Afrikaanse skole nie geduld sal word nie.

"Die ANC in die provinsie is besig om etniese en taalspanning verder op te jaag. Die vertrapping van Afrikaanse taal- en menseregte is eenvoudig verregaande," het hy gesê.

PRAAG beplan ook om hierdie skending van regte onder die aandag van die EU, die VSA en die Verenigde Nasies te bring.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: