'n Pretoriase boer is doodgeskiet terwyl hy 'n pap band help omruil het. Hans Huyser (50), is voor sy vrou en kleinkind doodgeskiet langs die pad.
Tien dae ná sy moord het die polisie nog geen verklarings geneem van die ooggetuies nie.
Lees hier.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





