praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Nuus Afrikaanse nuus Chris Barnard vereer

Chris Barnard vereer

E-pos Afdruk PDF

Die regering het met verskeie programme begin vir die ontwikkeling van al elf amptelike tale, maar met die klem op inheemse tale.

Die adjunk-minister van Kuns en Kultuur, Joe Phaahla sê daar word gefokus op die ontwikkeling van dié tale in skole, by tersiëre instellings en by biblioteke regdeur die land.

Paahla het gepraat by die jaarlikse nasionale letterkunde-plegtigheid in Vereeniging. Negentig Suid-Afrikaanse skrywers is sedert 2005 bekroon.

Vanjaar se wenners sluit die Afrikaanse skrywer, Chris Barnard in wat 'n spesiale leeftyd-toekenning ontvang het.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: