'n Wit egpaar is koelbloedig in Soshanguve, noordwes van Pretoria, doodgeskiet. Hulle het twee keer 'n week vleis in dié swart woongebied gaan aflewer.
Die aanvallers het R475 gesteel.
Katrien Jooste (62) kon daarin slaag om terug in die bakkie te klim, en haar dogter te bel nadat sy geskiet is. Jooste en haar man, Chris (63), van Grootvlei, noord van Pretoria, is op pad na die hospitaal dood.
Drie weke gelede is die Jooste-egpaar óók aangeval op hul afleweringsroete in Soshanguve.
Lees hier.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





