Ons wil ons lesers om verskoning vra vir die probleme met spoed wat die webwerf oor die afgelope week of so ondervind het. Soms het bladsye baie stadig afgelaai en dit was vir ons en ons lesers erg frustrerend. Ons tegniese span het egter voortdurend aan die probleem gewerk wat met 'n databasisfout op ons bediener te make gehad het. Dis egter nou reggestel en u kan weer u gunstelingwebblad teen volle spoed geniet!
| < Vorige | Volgende > |
|---|





