praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Sunday, 05. February 2012

Bygewerk op:05:27:19 AM GMT

Jy is hier: Menings Briewe Mandela, lekker verjaar maar onthou jou nalatenskap

Mandela, lekker verjaar maar onthou jou nalatenskap

E-pos Afdruk PDF

'n Mooi gewone dag waarop mense werk toe gegaan het om hulle brood te verdien in Kerkstraat, Pretoria, toe jou ANC-bom se oorverdowende knal n sekonde deur stilte en toe die gekerm en gegil van dié wat nog leef opgevolg is.

Die nalatenskap van 'n eerstewêreldland wat jy deur verraad en leuens bekom het en binne 'n skrale 16 jaar op sy knieë gebring en vernietig is.

Toegelaat het deur jou stilswye dat derduisende blankes vermoor, verkrag en vertrap geword het.

Jou eie swart mense tienvoudig verarm is.

Lekker verjaar, mnr Mandela, maar geen dank vir jou nalatenskap nie.

blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: