praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Menings Briewe Die arme Henry Jeffreys

Die arme Henry Jeffreys

E-pos Afdruk PDF

Ten spyte daarvan dat hy bevoordeel is ver bo sy vermoë met die redakteurspos by Die Burger - kan die arme man net nie uitstyg bo sy rassistiese haat jeens die blanke wat min of meer kop uitsteek in elke artikel of skrywe van hom nie.

Nou het hy dit weer teen die blankes wat orde in die vernielde munisipaliteite probeer herstel.

Plaas dat Jeffreys liewers iets positiefs vanuit sy posisie as redakteur vir sy medekleurlingvolksgenote doen wat tot hulle voordeel en voorspoed kan strek en dankbaar is vir die blankes wat die munisipaliteite begin verbeter wat deur sy ANC-party in die rioolsloot in  bestuur is, weens korrupsie en wanbestuur.

Dit is juis van jou soort, Henry Jeffreys, wat ons wil wegkom - die soort wat ten spyte van onlogiese bevoordeling net nie oor die innerlike krag beskik om verby die "ek-kry-myself-tog-so-jammer"-sindroom te kom nie.

 


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: