praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Menings Briewe Waarheid oor Uhuru Guru gaan opspraak verwek

Waarheid oor Uhuru Guru gaan opspraak verwek

E-pos Afdruk PDF

Mnr. Fred Rundle, wat bande met die AWB en ander verregse organisasies het en die klag van kubermisdaad teen Uhuru Guru gelê het, het die volgende brief aan ons gerig:

Anton Barnard is een van die intelligente mense wat die storie reg lees en sien dat daar meer agter hierdie storie steek as wat Bert Oosthuizen beweer. Sy nuutste pos op sy blog, is van alle waarheid ontbloot en in sy desperaatheid is hy net besig om nog spykers in sy kis te slaan.

Die waarheid gaan wel geopenbaar word en dit is 100% anders as wat Uhuru Guru (Bert Oosthuizen) voorgee. Bert probeer simpatie verwek, of sweep hy die mense op om geldelike bydraes te kry vir dít wat gaan volg? Laat die gereg sy gang gaan en dan sal almal kan lees wat die werklike waarheid is, want dit gaan opspraakwekkend wees. Die anonieme mense wat my nou so verdoem en probeer uitmaak as 'n verraaier sal nog hulle woorde moet eet.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: