Die senior staatsaanklaer se weiering om Uhuru Guru aan te kla en die se daaropvolgende vrylating bevestig wat ek vermoed het van die begin af:
Dit kom nie van die Zumaregime af nie. Dit kom vanaf die klomp wit lakeie uit die informante- en agente-dampkring, gekoppel aan die Broedergespuis, wat vroeër vir Mbeki gewerk het en toe deel gehad het aan die veldtog om Zuma uit te skakel deur hom in die tronk te probeer kry.
Nou is hulle desperaat en wil met alle mag en krag aan die nuwe Azaniese administrasie bewys hulle het nog 'n doel in die bestel, sodat hulle weer geld kan kry.
Dis so maklik soos dit.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





