Twee eeue van onreg deur Engelse (en die Weste) voorwaar.
Ná ek die artikel goed laat insink het, raak dit in my opinie al hoe duideliker hoe die groot wêreldmoondhede eintlik bang geword het vir die Afrikaner en wat hy kan verrig in Afrika. Was ons nie dalk die nuuste wêreldmoondheid van Europese oorsprong in onwikkeling nie.
Dalk 'n nuwe 'Amerika'? Dan sit ons ook nog op die kontinent met al die minerale waar agter die Weste, Rusland en China aan is.
Dit was 'n bedreiging, want wat kon gebeur as ons die minerale vir onsself gebruik. Ons militêre potensiaal was duidelik vir almal, dus sou ons maklik ons stempel in Afrika kon afdruk en ons het ook - niks kon ons keer nie. Net die Weste en onsself.
Die Britte het die hoofrol gespeel in ons ondergang, seker omdat hulle hulself wou posisioneer as die regeerders hier onder in Donker Afrika, of met behulp van 'n korrupte marionet wat hul dan sou kon voorsê.
So is dit maar net weer 'n storie oor Britse/Amerikaanse/Westerse gulsigheid?

| < Vorige | Volgende > |
|---|