As ons eerlik is, moet ons erken dat slegs drastiese optrede Afrikaans nou van volslae ondergang kan red.
Bogenoemde verwys.Ek het met gespitste aandag Dan Roodt se artikel in u publikasie gelees. Ek stem saam met wat hy daar sê. Die vraag is: Watter tipe "drastiese optrede" word voorgestel?
| < Vorige | Volgende > |
|---|





