praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Menings Briewe Afrikaner te slap om te veg vir Afrikaans

Afrikaner te slap om te veg vir Afrikaans

E-pos Afdruk PDF

Dan Roodt vra die vraag: Wil die Afrikaner nog veg vir Afrikaans? Die antwoord is NEE. Hy is te veel van 'n slapgat. Gaan kyk maar wat word geskryf op PRAAG se geselsforum, alles behalwe oor dit wat PRAAG se doelwit is.

Ek doen hiermee 'n beroep op alle geselsers op PRAAG-forum om te skryf hoe hulle Afrikaans bevorder. Wie dring daarop aan dat skrywes aan die Suid-Afrikaanse owerhede en instellings in Afrikaans beantwoord word? Wie dring daarop aan dat hulle ten alle tye in Afrikaans bedien word?

Die prentjie wat vanoggend oor Radio Pretoria geskilder is deur 'n woordvoerder van Afriforum/Solidariteit, lyk maar uiters donker vir die Afrikaanse taal.


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: