FW was ook slinks om 'n wêreldwye reklameagentskap soos Saatchi & Saatchi te betaal om die NP-veldtog te hanteer. Hulle het natuurlik op die hartsnare van die Afrikaners getokkel deur sport en ons internasionale deelname daaraan as 'n beweegrede te gebruik om ja te stem. Wel, dit het toe met groot sukses gewerk, maar nou betaal ons almal, nee-stemmers inkluis, die duurste prys in bloed.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





