Kan iemand asseblief die oneerbare 'minister' Stofile vra of hy weet die Proteas was 'n Kleurlinspan gedurende die apartheidsjare? Op grond hiervan, hoekom is die Protea as embleem aanvaarbaar maar nie die Springbok nie?
Laat my toe om 'n stelling te maak: Die dryfveer om die Springbok verwyder te kry het niks te doen met versoening of as simbool van vorige verdrukking nie, maar alles met suiwer swart rassisme.
Stofile, soos sy ondersteuners, het 'n ongekende haat teen veral die wit Afrikaner en misbruik sy posisie om sy rassisme wettiglik te beoefen. Ek sluit Luke Watson, sy pa en soortgelykes kruipers hierby in.
Dit maak my bekommerd hoe sulke mense verwag almal moet dink hulle is intelligent en hulle doen dit vir versoening. Siestog, al wat julle bereik is om dit duideliker te maak hoekom Suid-Afrika in die geweld- en misdaad-gemors is waarin ons is.
Stofile se soort sal nie rus voor alles wat hulle aan die witman herinner, vernietig is nie. As hulle dit kon bereik, vergeet hulle een ding: Daar sal niks oor wees nie behalwe donkies, stukkende kleipotte en kaal mieliestronke uit 'n vorige era.
Hoe kan 'n mens opkyk na sulke onbevoegde rassiste in regeringsposte, mense in vertrouensposisies wat belastingbetalers se geld letterlik gebruik om hulle in die rug te steek. Soos die Bybel sê: die hond het omgedraai na sy eie braaksel.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





