praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Menings Briewe Kameraad Scholtz word opgeroep na Noord-Korea

Kameraad Scholtz word opgeroep na Noord-Korea

E-pos Afdruk PDF
Kameraad Leopold,

Jy noem die Amerikaanse konserwatiewe kandidate Ron Paul en Newt Gingrich "ekstreem-regses".

Huh? Ek snak na my asem! Of jy is 'n ultra-ultra-linkse, of is besig om die kluts kwyt te raak. Nie eers die mees histeriese Stalin-aanbiddende Guardianjoernalis sal so 'n massale denkfout maak, of dit durf waag om lesers se intelligensie so te beledig nie.

Die Noord-Koreaanse propagandaministerie benodig jou dienste, hoewel jy dalk te links na hul smaak sal wees!

 



blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: