praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Menings Briewe Die groter volksmoord
Die groter volksmoord PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Bouwe van der Eems   
Vrydag, 04 November 2011 07:00
Navorsing toon dat die fertiliteit van die Afrikaner 1.6 kinders per vrou is, terwyl 'n fertiliteit van 2.2 nodig is om 'n samelewing te onderhou. Die implikasie hiervan is dat die Afrikaner as volk besig is om selfmoord te pleeg.

In die 1940's is hierdie tendens al waargeneem, en is 'n boekie geskryf met die titel "Selfmoord van 'n Nasie".

Die hoeveelheid Afrikaners wat nooit gebore is as gevolg van hierdie volks-selfmoord is ordes meer as die blankes wat sedert 1994 vermoor is. Dit loop in die miljoene, en nie die tienduisende nie.

Ek meens dat die oormatige klem op hierdie soort moorde die aandag wegneem van die groter probleem, naamlik die selfmoord van die Afrikaner. Relevante gesprek behoort te fokus op die groot probleme.


blog comments powered by Disqus
 


Verwante artikels: