praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Wednesday, 23. May 2012

Bygewerk op:05:37:06 AM GMT

Jy is hier: Leef Mode en skoonheid Franse modekoning sterf

Franse modekoning sterf

E-pos Afdruk PDF
Yves Saint-Laurent
Yves Saint-Laurent, een van die mees suksesvolle mode-ontwerpers van die 20ste eeu, is laas nag in die ouderdom van 71
Yves Saint-Laurent
oorlede.

Die ontwerper se dood kom ná 'n lang siekbed en 'n lewenslange stryd teen depressie.

Hy word beskou as die laaste ontwerper in 'n generasie wat mense soos Christian Dior en Coco Chanel ingesluit het en wat van Parys die wêreld se modehoofstad gemaak het.


blog comments powered by Disqus