praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Friday, 10. February 2012

Bygewerk op:05:30:08 AM GMT

Jy is hier: Kunste Argitektuur 'n Reuse glaskopdoek vir Moslems?

'n Reuse glaskopdoek vir Moslems?

E-pos Afdruk PDF
Image
'n Groot Moslemkopdoek van glas, sê die argitekte self, gaan in die hart van Parys opgerig word en Parysenaars noem dit alreeds die Kopdoek.
Die Louvre-museum se waaghalsige en ongewone nuwe Islamitiese kunsvleuel wek opspraak onder die Franse.

Die wêreld se mees besoekte museum sal binnekort Europa se grootste doelgemaakte uitstalruimte vir Islamitiese kuns hê.

Frankryk hoop dat dit die sekulêre Franse publiek met die Islamitiese erfenis gaan versoen.

Een van die argitekte, Rudy Ricciotti, sê dit is 'n belangrike museum vir Frankryk met sy Moslembevolking van vyf miljoen.

blog comments powered by Disqus