Die New Yorkse sakeman en kunsversamelaar Si Newhouse, een van die rykste Amerikaners van dié tyd, koop in 1980 'n besonderse skildery en 'n besonderse uitgewery. [...] Die uitgewery was die Random House-groep, met befaamde drukname soos Knopf, Vintage, Pantheon, Times Books en natuurlik Random House self, die pronkstuk van die literêre en algemeen-kulture uitgewerye in die Verenigde State. Newhouse betaal $60 miljoen daarvoor.
Lees verder.
Laurens van Krevelen, PEN-lesing, Amsterdam, 18 Desember 2011. Francis Galloway het die lesing in Afrikaans verwerk vir Litnet.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





