praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Tuesday, 22. May 2012

Bygewerk op:07:38:23 AM GMT

Jy is hier: Feuilleton Algemeen Afrikaanse oeps! van Die Burger

Afrikaanse oeps! van Die Burger

E-pos Afdruk PDF

Die korrekte Afrikaans het hierdie onderskrifskrywer van Die Burger ontglip – Stadium in plaas van stadion, en Slovakië in plaas van Slowakye. "Tweede rondte wedstryd" behoort insgelyks een woord te wees.

Leuk:   Sokker-geesdriftiges in oranje uniforms wag vir die WB 2010 tweede rondte wedstryd tussen Nederland en Slovakië by Moses Mabhida stadium in Durban. REUTERS/Michael Kooren

 


blog comments powered by Disqus



Verwante artikels: