
1. Julius Malema, Afrikaners se nommer een bondgenoot in die stryd teen politieke korrektheid en multikulturalisme (elke keer as hy ‘n uitlating maak, genees hy nog 1000 blankes van hul liberalisme), gaan ‘n verskeidenheid mense en groepe te na kom.
2. Jan-Jan Joubert en die res van sy Nasperstrawante gaan die lof van beide die DA en nie-rassigheid besing, en ons daarop wys hoe gelukkig ons is dat ons in die land met die “beste grondwet op aarde” (sic) woon. Dit sal gebeur teen die agtergrond van die land wat toenemend versnel op sy afgrondpad na ‘n piesangrepubliek.
3. Dit gaan ‘n lelike sportjaar wees, met die Piesang-Piesangs wat nie ‘n enkele doel gaan aanteken in die 2010 SWB nie, en die krieketspan wat sy huidige rampspoed voortsit.
4. So van 2010 se sokker gepraat: die enigste vraag is hoeveel besoekers getref gaan word deur regstellende inkopies (rooftogte), SEB-seksdade (verkragtings) en ANC-bondelsport (moorde.) My weddenskap is dat dit in die duisende sal tel.
5. Die koerantopskrifte oor (4) in die buiteland gaan egter simpatie betoon met die booswigte en wit verdrukking blameer vir hulle optrede.
6. Die ANC se onnosel stemvee gaan oproerig raak, geboue afbrand, klippe gooi en paaie versper, sonder dat dit by hulle opkom om bloot vir iemand anders te stem in 2011 se verkiesing.
7. Maandelikse stakings van Aapstat se vullisverwyderaars is ‘n gegewe.
8. Matriek gaan nog makliker gemaak word, maar al hoe minder leerlinge gaan wiskunde magtig wees.
9. Verskeie ANC en RA-amptenare gaan betrap word agv korrupte en misdadige aktiwiteite.
10. Apartheid en blanke rassisme gaan die blaam kry vir alles wat skeefloop.
| < Vorige | Volgende > |
|---|
Tien dinge wat vir seker in 2010 gaan gebeur




