Om bostaande redes geniet ek die beelde van 'n brandende moddereiland gate uit. Ons almal weet wie die meerderheid van daardie oproeriges is, maar die media is net te polities-korrek om die ding op sy naam te noem. Ek sal dus die vrymoedigheid neem en, nes die Poms wat destyds hoogheilig vir die ou Suid-Afrika wou preek, vir hulle daarop wys dat die ware probleem 'n gebrek aan diversiteit in Brittanje is. Ja, te min diversiteit, daardie pragtige ou woordjie wat so dikwels aan ons voorgehou word as so positief en begeerlik. Die oproeriges is immers bloot pionne wat deur wrede, blanke rassiste in Brittanje uitgebuit word. Ons weet ook almal dat daardie oproermakers en plunderaars eintlik inherent onskuldige, vredeliewende outjies is, wat bloot reaktief optree agv die rassisme wat hulle onder die Gestapo-agtige stewel van die blanke Britte moet ervaar. Daar is steeds heeltemal te veel ouens soos ek met ons bleek velle en blou oë, Enoch Powell se "Rivers of Blood"-toespraak van 1968 desnieteenstaande. Want sien, as 'n klein bietjie diversiteit soos die Britte tans beleef, slegs sowat 15%, 'n goeie ding is, is sommer baie diversiteit hoeka 'n veel beter ding, nie waar nie?
Ek stel dus voor Brittanje neem onmiddelik stappe om die volle genot van diversiteit vir hulself te ervaar. Ek, as 'n getransformeerde Suid-Afrikaner, is sommer lus en gaan betoog voor die Britse Hoëkommisaris hiervoor, nes daar 'n bykans konstante stroom van betogings voor die Suid-Afrikaanse ambassade in Londen was onder die ou bedeling. Ek dring aan die Britte gooi hulle grense oop, ten einde hul moddereilandjie geheel en al te transformeer. Basta met slegs 15% "ander" en steeds 85% rassistiese onderdrukkers. Laat staan rassistiese werkspermitte en immigrasiebeperkings - dis apartheid! Ek dring aan die Britte nooi nog 100 miljoen Afrikane of inwoners van die Indiese subkontinent binne, soveel as wat hulle moddereilandjie maar kan vat. Sorg in die proses dat daardie wrede, rassistiese blankes 'n minderheid word. Moet egter nie daar stop nie. Skakel Wesminster se abdy en St Paul's in moskees om. Neem dan sommer ook die ANC se religie van rassistiese transformasie aan, een wat ongetwyfeld deels in Engeland bedink is, en reinig rassistiese blanke onderdrukkers uit hulle poste, veral hulle bestuursposte. Na die maan met meriete en kundigheid - demografiese verteenwoordigendheid, sê ek vir julle, is nie onderhandelbaar nie!
Sit dan terug en ervaar diversiteit in sy volle glorie, terwyl menslike afval verby die parlementsgeboue in Westminster op die Teemsrivier dryf, en toeristebote daarvoor moet koes. Dis nou die oorblywende bote wat die enkele toeriste wat nie bang sal wees vir Brittanje se Suid-Afrika-agtige moordkoers nie, wil dra.
| < Vorige | Volgende > |
|---|
Transformeer Brittanje nóú!




