praag.co.za

Aktueel, aktief, Afrikaans

Dinsdag, 09. Februarie 2010

Bygewerk op:03:29:46 PM GMT

Jy is hier: Tuis
Facebook Twitter Digg Delicious Stumbleupon Google Bookmarks RSS Feed 
Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?

Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?

Herrie sien die ANC beplan om van die stelsel van Uitspattige Burgemeesters ontslae te raak. Herrie ...

Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis

Die waterkrisis in die land word daagliks al hoe groter.  Geen beter getuienis daaromtrent is seker ...

'Opstand, verset kom oor taal'

'Opstand, verset kom oor taal'

Die Vryheidsfront het sy misnoeë oor die ANC se standpunt dat Afrikaans 'n minderwaardige taal teeno...

Miljoene se juwele by universiteit gesteel

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) is glo besig om hulle eie personeel te ond...

Zuma is MIV-negatief

Die ANC se vroueliga het by monde van Nosipho Ntwanambi, adjunkpresident, hulle steun aan pres. Zuma...

Afrikaans verloor amptelike plek

Philemon Wakashe, direkteur-generaal van kuns en kultuur, het Vrydag ’n beëdigde verklaring by die h...

Suid-Afrika se lesse by die Mayas

In die woude van Sentraal-Amerika word steeds stede ontdek wat eeue gelede deur die Mayas bewoon, en...

Oor die Rubicon

Soos katte op ‘n arm plaat. Dis hoe ek, Blik Oor, die liberaliste se Rubicon-praatjies waarneem.

Na d...

Is 'n volkstaat polities haalbaar?

Is 'n volkstaat polities haalbaar?

In die volkstaatdebat moet mens een oog voortdurend op die werklikheid hou sodat vals hoop en persep...

Wat is ‘n Christelike koerant?

Toe ‘n briefskrywer op Praag vra dat ‘n Christelike koerant vir die Afrikaner tot stand kom, was ‘n ...

Nog steeds plaasmoorde

Die ink in die Nederlandse koerant, Trouw, is nog nie eens droog waarin plaasmoorde in Suid-Afrika o...

Palme-moord gaan nie meer verjaar nie

Die moordenaar of moordenaars van die gewese Sweedse Premier, Olof Palme, sal nie meer binnekort kan...

Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis

09.02.10

Die waterkrisis in die land word daagliks al hoe groter.  Geen beter getuienis daaromtrent is seker ...

Lees verder...

VSA verander Vigsbeleid

09.02.10

'n Beleidsverandering in die VSA sal moontlik sommige dokters en aktiviste wat met MIV/Vigs-pasiënte...

Lees verder...

Oor die Rubicon

08.02.10

Soos katte op ‘n arm plaat. Dis hoe ek, Blik Oor, die liberaliste se Rubicon-praatjies waarneem.

Na d...

Lees verder...

Mickey Arthur bedank

26.01.10

Suid-Afrika se krieketafrigter, Mickey Arthur, het bedank,het die SABC Dinsdag berig.

Arthur het sy b...

Lees verder...

Pele berispe Woods

18.01.10

Die Brasiliaanse sokkerlegende, Pele, het Sondag gesê Woods is ‘n swak voorbeeld vir jongmense wat n...

Lees verder...

Die verduideliking

05.02.10

Die toneel baie jare gelede tydens ‘n opleidings- en begrotingsvergadering in een. Dit was een van m...

Lees verder...
Swart Kersfees

Swart Kersfees

24.12.09

Hierdie, waarskynlik die mees polities onkorrekte kortverhaal in Afrikaans, is in 1947 vir die eerst...

Lees verder...
Suid-Afrikaner wen wêreldargitektuurprys

Suid-Afrikaner wen wêreldargitektuurprys

12.11.09

’n Suid-Afrikaanse argitek, Peter Rich van Johannesburg, het die prys vir die beste gebou ter wêreld...

Lees verder...

Fokus

 
  • 0
  • 1
  • 2
prev
next

Perskeslaai

News image

Makliker kan dit nie! Rangskik 'n paar lekker ryp perskes, kaalperskes, nektariens as jy wil, in wiggies gesny op ...

Kos en wyn | kosredakteur | Dinsdag, 1 Desember 2009

Lees verder

Tortellinislaai

News image

'n Ongewone, maar heerlike manier om tortellinipasta te geniet, 'n ware lenteresep. Kook 400g varsgemaakte tortellini met spinasie of ...

Kos en wyn | kosredakteur | Maandag, 23 November 2009

Lees verder

Garnaal-en-avokadoslaai

News image

Kook 400g penne pasta en voeg 400g ontvriesde rou garnale net voordat die pasta gaarkook, by. Dreineer en spoel ...

Kos en wyn | kosredakteur | Maandag, 16 November 2009

Lees verder

Watergateslaai

News image

'n Leser het hierdie resep vir Watergateslaai aangestuur. Nooit geweet daar is kos uit politieke inspirasie geskep nie. Dis ...

Kos en wyn | kosredakteur | Donderdag, 12 November 2009

Lees verder

Mmm, blomkool!

News image

'n Louwarmslaai wat by kamertemperatuur net so lekker smaak. Plaas 'n kleinerige blomkool in fleurette gebreek in 'n oondpannetjie ...

Kos en wyn | verslaggewer | Woensdag, 11 November 2009

Lees verder

Peerslaai

News image

Sny vier pere in dun skywe en verwyder die pitte. Plaas die skywe op ´n bakplaat en strooi bruinsuiker ...

Kos en wyn | kosredakteur | Dinsdag, 10 November 2009

Lees verder

Olie na hartelus

News image

Wanneer dit kom by hartgesondheid, mag gesuiwerde olyfolie beter wees as ander groente-olies, luidens nuwe navorsing. Volgens Europese navorsers mag gesuiwerde ...

Kos en wyn | kosredakteur | Maandag, 9 November 2009

Lees verder

Boonslaai

News image

Uit 'n blik. Maak 'n blikkie cannellini-bootjies oop, dreineer en gooi in 'n bak. Voeg daarby 'n handvol vars ...

Kos en wyn | kosredakteur | Vrydag, 6 November 2009

Lees verder

Broodslaai

News image

Die Italianers noem dit Panzanella. Rooster vier tot ses snye Italiaanse brood liggies vir vier tafelgenote en breek of skeur ...

Kos en wyn | kosredakteur | Dinsdag, 3 November 2009

Lees verder

Waatlemoen-en-papajaslaai

News image

Neem een klein waatlemoen, sny middeldeur, maak die helftes staan en sny die vleis uit en dan in blokkies ...

Kos en wyn | kosredakteur | Vrydag, 30 Oktober 2009

Lees verder

Bronkorsslaai

News image

Rooster 8 kleinerige tamaties en 8 repe spek teen 170 grade C vir 30 minute lank vir vier mense.  ...

Kos en wyn | kosredakteur | Dinsdag, 27 Oktober 2009

Lees verder

Smaaklike sampioene

News image

  Braai 'n ui tot goudbruin in 'n pan in 'n bietjie olie en botter. Voeg 'n klein pakkie gesnyde ...

Kos en wyn | kosredakteur | Sondag, 25 Oktober 2009

Lees verder